Die wakker sauvignon blanc pas gewoonlik beter by ’n gebraaide stukkie vars vis as by ’n lywige biefstuk, en die meer baldadige shiraz moet eerder saam met ’n soutige vleisgereg as ’n delikate soufflé ...
Vroue van Cullinan en Rayton het op 16 Augustus, te midde van die sitrusseisoen, ’n suurlemoen-uitdaging aangebied. Die raadslid vir Wyk 100, Johannes Bekker, het die geleentheid bygewoon. Hy het ...
Kaapstad. - Die sap van een suurlemoen bied nie net 'n oplossing vir ongewenste swangerskappe nie. Dit kan ook die MI-virus in sy spore stuit. Só glo die Australiese voortplantingsfisioloog prof.